Wild&Jag / Game&Hunt - March 2017

Posted By: Pulitzer

Wild&Jag / Game&Hunt - March 2017
English | 196 pages | True PDF | 93.8 MB


OOR LUIPERDS, NAMIBIË EN DIE EKONOMIE

Die departement van omgewingsake het onlangs aangekondig dat die zero-kwota vir die jag van luiperds, wat reeds sedert Januarie 2016 in plek is, na 2017 verleng word. Volgens Tharia Unwin, HUB van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika, is hulle diep teleurgesteld oor hierdie besluit omdat daar tans geen betroubare wetenskaplike bewys is waarop die departement sy besluit gebaseer het nie. Hierdie besluit het ’n negatiewe uitwerking op internasionale jagters wat Suid-Afrika besoek en wat alreeds nie leeutrofeë vanaf Suid-Afrika na die VSA mag invoer nie weens ’n oningeligte besluit deur die VSA se vis- en wildlewediens (USFWS) …