Tags
Language
Tags
April 2024
Su Mo Tu We Th Fr Sa
31 1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 1 2 3 4

Wild&Jag; / Game&Hunt; - November 2017

Posted By: Pulitzer
Wild&Jag; / Game&Hunt; - November 2017

Wild&Jag; / Game&Hunt; - November 2017
English | 124 pages | True PDF | 77.3 MB


ONSTUIMIGE JAAR EINDIG OP ’N POSITIEWE NOOT

Ná ’n jaar waar woorde soos ekonomiese en politieke onsekerheid in alledaagse gesprekke gehoor is, is dit verblydend dat die jaar afgesluit word in ’n Christelike stemming wat spreek van verdraagsaamheid, samehorigheid en ’n positiewe gesindheid. Die wild- asook die jagbedryf is deel van ons landbousektor en ons boere en daarom was ’n dag soos Swart Maandag ’n bewys dat alle Suid-Afrikaners kán saamstaan vir ’n saak wat ons almal na aan die hart lê. So ook het die georganiseerde wildbedryf, verteenwoordig deur Wildbedryf SA, ’n boodskap van positiwiteit vir die bedryf gehad en gesê dat die verskillende rolspelers in dié bedryf nie in afsonderlike silo’s doeltreffend kan optree nie. Individue en organisasies in die teel-, jag-, toerisme- en produksektore van die wildbedryf se waardeketting moet saamwerk om die bedryf se regmatige plek binne die landbou-ekonomie te versterk. Dit beteken die antwoord vir wildboere lê daarin om binne die waardeketting te diversifiseer.

In hierdie 276ste uitgawe van WILD & JAG bespreek prof Koos Bothma die agtergrond, kenmerke en karaktereienskappe van die gesogte luiperd Panthera pardus. Hy bied lesers onder meer ’n kykie op dié gekolde kat se interessante gedragspatrone wanneer hy sy prooi bekruip, om nie eens te praat van die vaardigheid waarmee hy ’n boom klim nie. Lees meer hieroor op bl 10.

Stefan Fouché, hunting editor of GAME & HUNT, tested the new Nightforce SHV and found that it meets the needs of many hunters, shooters and varminters. Although we know the Nightforce products to be extremely robust and reliable, this new elegant and affordable model took the market by storm since day one! Turn to p p 22 to find out how this NF 3-10x42 SHV turns a big-bore rifle into a flat-shooting all-rounder…

More issues archive