Tags
Language
Tags
May 2024
Su Mo Tu We Th Fr Sa
28 29 30 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 31 1

Merise Afrikaans - April 2016

Posted By: Pulitzer
Merise Afrikaans - April 2016

Merise Afrikaans - April 2016
Afrikaans | 8 pages | True PDF | 4.4 MB


Met Moedersdag net om die draai kry jy weer die geleentheid om jou ma op die hande te dra. As jy so gelukkig is om haar op dié dag te siene te kry, kan jy haar sommer met heerlike eg Suid-Afrikaanse vlaskywe bederf. Ons kan nou wel nie Cream Crackers in Australië kry nie, maar supersjef Renier du Plessis van Bathurst, New South Wales, het die oplossing gekry met Arnotts se Sao-beskuitjies!
Meimaand is propvol pret! Moenie die lokettreffer Vir Altyd, wat binnekort in teaters in Australië en Nieu-Seeland draai, misloop nie. Kom kuier ook saam met jou Merise-vriendinne in Perth op Vrydag, 29 April. Lu-Marie Sobey gaan gesels oor kreatiwiteit, daar is ‘n snuffelmark, heerlike eetgoed en natuurlik ‘n vriendin wat regtig omgee. Sien jou daar!

kykNET Internasionaal bied jou ‘n kans om vier retoerkaartjies na Suid‐Afrika te wen as jy voor 30 April inteken op ShowMax. Al wat jy moet doen, is om in te gaan op die skakel bit.ly/1qxz8sV en die instruksies te volg. Nie ‘n geleentheid om te versmaai nie!

Goed gaan tot volgende keer!

More issues archive